Die privaatheid was ongelooflik lekker, geen ander kampers of selfs die eienaar binne kilometers nie. Visvang was my hoogtepunt, baie plekke om van te kies, baie mooi en rustig. Kon lekker voëlkyk ook al doen, kan maklik 40 spesies binne 100m van die huisie af identifiseer.